Esmaralda (Travelground / LekkeSlaap)

Die verblyf is baie stylvol en ons was so dankbaar vir die aircons in die kamers.  Ons het heerlik geslaap en die eenheid is goed toegerus en alles wat mens nodig het.  Die grasperk is heerlik vir die kinders om rond te hardloop.

Esmaralda