Esmaralda (Travelground / LekkeSlaap)
Die verblyf is baie stylvol en ons was so dankbaar vir die aircons in die kamers. Ons het heerlik geslaap en die eenheid is goed toegerus en alles wat mens…
Die verblyf is baie stylvol en ons was so dankbaar vir die aircons in die kamers. Ons het heerlik geslaap en die eenheid is goed toegerus en alles wat mens…
Mooi uitsig en als was lekker. Christo H
Antoinette Sjoe wat ‘n absolute lafenis na ‘n lang dag op die pad! Pragtige uitleg, netjies en skoon. Ons kon nie ‘n beter keuse gemaak het nie! Sal beslis weer…
Het heerlik gebly, dankie! Plek was netjies en het soos huis gevoel! Sal verseker weer daar gaan bly as ek in Douglas kom. Pragtige uitsig oor rivier. Kinders kon veilig…
Baie mooi plek. Diens is uitstekend. Tweede keer dat ons hier slaap en sal beslis weer hier oornag. Elias Louw en gesin
Skoon, netjies en wow, wat ‘n uitsig! Rustig en ideaal vir ‘n wegbreek. Dankie vir die vriendelikheid. Gerhard & Elsje van Pretoria Johan & Marlien van die Weskus
Hi Antoinette, baie dankie vir aangename verblyf by julle as ‘ou Buurman’ .. Pragtig en goed versorg. Mooi bly Ian Sieg
Fantastiese geriewe met die ekstra myl: Ons was vriendelik ontvang en het gevra vir mooi braaipakkies en hout. Al die kos was van goeie gehalte, die geriewe was silwerskoon. Baie…
Baie dankie, die plek is pragtig! So lekker gerus en dit werklik geniet! Dankie vir al die moeite om die plekkie so netjies en mooi te hou dat ons dit…
Baie lekker gebly dankie. Baie mooi plekkie wat julle hier het. Marius & Jeanne van Tonder Stilbaai Weskaap