Alida, Wayne, Chantelle, Ruan, Arrie

Baie dankie, die plek is pragtig!  So lekker gerus en dit werklik geniet!  Dankie vir al die moeite om die plekkie so netjies en mooi te hou dat ons dit voluit kan geniet.  What an experience!  Sal verseker weer van ons hoor!

Alida, Wayne, Chantelle, Ruan, Arrie

Kimberley