Zelda & Leps

Akkommodasie is baie gerieflik, groot, skoon en netjies.  Lekker atmosfeer teen die rivier.  Stil met wonderlike uitsig van die natuur.  Mens kon nie vir beter vra met die vriendelike ontvangs van Antoinette.

Tnx vir alles, mooi bly

Zelda & Leps

Kimberley