Ben & Mariann Wicks

Baie dankie vir die vriendelikheid en die lekker verblyf.  Dit is voorwaar ‘n oulike plekkie!  Baie smaakvol en gerieflik.  Ons het dit baie geniet.

Groete

Ben & Mariann Wicks

Pretoria