Andrea Louwrens

“Baie dankie vir ‘n absolute fantastiese naweek! Ons wou glad nie huis toe gaan gister nie envolgende keer (daar sal DEFNITIEF ‘n volgende keer wees) sal ons beslislanger bly. Die staff se vriendelikheid en hulpvaardigheid is iets wat mensdeesdae nie meer oral teekom nie en daar was absoluut niks waaroor ons kon kla nie. Dit was een van die beste experiences wat ons in ‘n lang tyd gehadhet by ‘n oord.”