Baie dankie vir julle gasvryheid – julle plekkies is absoluut pragtig, netjies en silwerskoon. Dis besonders goed ingerig, ‘n gesin met 4 kinders bly baie gerieflik – dis baie ruim sodat mens nie onder mekaar se voete is nie. Julle diens is van uitstaande gehalte! Dit was lekker om in so ‘n luukse, ruim huisie te bly met so ‘n pragtige uitsig en ‘n lekker grasperk vir die kinders om op te speel.
Baie dankie
Ig en Zellie Wille
Diann, Edré, Mieke en Ruwan xxx
