Santie V (Travelground / Lekkeslaap)

Uitstekend!  Die ligging is ideaal, die huisie was skoon en keurig gemeubileer met alles wat jy nodig het.  Die aircon was ‘n bonus!  Sal beslis weer daar oornag en kan dit aanbeveel.  Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Santie V