Groete die Liebenbergs

Baie dankie vir ‘n lekker naweek.  Die plek is ongelooflik mooi, stil en skoon.  Ons sal beslis vinnig weer terugkom hierheen.  Dankie vir al jou moeite Antoinette.

Groete die Liebenbergs