De Ville Wickens

“Ek wil graag baie dankie sê vir laasweek se lekker verblyf op Riviera@Vaal. Die BP groep het deurentyd gepraat van die rustige atmosfeer, gehalte kos en wyn (ook veld middagetes) en uitstekende diens.