Annemie B (Travelground / Lekkeslaap)

Het heerlik gebly, dankie!  Plek was netjies en het soos huis gevoel!  Sal verseker weer daar gaan bly as ek in Douglas kom.  Pragtige uitsig oor rivier.  Kinders kon veilig daar rondloop.

Annemie B