Hannes en Dina Lochner

Heerlik gekuier.  Ruim gerieflike plek.  Uitsig hemels.  Rustige lui lekker dae.  ‘n Stukke paradys.  Vriendelike eienaars.  Hou so aan.  Sal baie beslis weer kom.  Darem ‘n paar visse gevang.  Natuurlewe volop.

Baie dankie

Hannes en Dina Lochner