Leon, Heidi, Karla & Tiaan Luyt van Vishoek Post author:Rudi Post published:8 December, 2019 Post category:Testimonials Antoinette Sjoe wat ‘n absolute lafenis na ‘n lang dag op die pad! Pragtige uitleg, netjies en skoon. Ons kon nie ‘n beter keuse gemaak het nie! Sal beslis weer hier kom kuier! Baie dankie Leon, Heidi, Karla & Tiaan Luyt van Vishoek xx You Might Also Like Martie V (Travelground / Lekkeslaap) 11 June, 2017 Groete die Liebenbergs 24 April, 2016 Zelda & Leps 9 August, 2016