Johan & Ronel Krynauw
Baie dankie dat ons kon deel hê in die stukkie paradys. Dankie Dirk dat ons in Danie (Australië) se plek kon ingaan. Die Reunie naweek sal vir altyd in ons…
Baie dankie dat ons kon deel hê in die stukkie paradys. Dankie Dirk dat ons in Danie (Australië) se plek kon ingaan. Die Reunie naweek sal vir altyd in ons…
Thank you for being such a wonderful host. Place is very clean and space is good, big and enjoyable. Please arrange for the wi-fi spot. Thank you very much. Lep’s…
Akkommodasie is baie gerieflik, groot, skoon en netjies. Lekker atmosfeer teen die rivier. Stil met wonderlike uitsig van die natuur. Mens kon nie vir beter vra met die vriendelike ontvangs…
Wat ‘n verrassing was dit nie om so ‘n pragtige juweel hier op die rivier oewer te kry nie. Nadat ons na ‘n paar ander plekke gaan kyk het. Die…
Heerlik gekuier. Ruim gerieflike plek. Uitsig hemels. Rustige lui lekker dae. ‘n Stukke paradys. Vriendelike eienaars. Hou so aan. Sal baie beslis weer kom. Darem ‘n paar visse gevang. Natuurlewe…
Baie dankie vir ‘n lekker naweek. Die plek is ongelooflik mooi, stil en skoon. Ons sal beslis vinnig weer terugkom hierheen. Dankie vir al jou moeite Antoinette. Groete die Liebenbergs
Personeel was baie vriendelik en gaaf, en die plekkie was baie skoon, sal dit vir enigeen aanbeveel! Waarde vir jou geld. Die kinders het baie lekker op die groot grasperk…
Baie dankie vir die vriendelikheid en die lekker verblyf. Dit is voorwaar ‘n oulike plekkie! Baie smaakvol en gerieflik. Ons het dit baie geniet. Groete Ben & Mariann Wicks Pretoria
Antoinette, Weereens baie dankie vir die heerlike verblyf. Soos altyd alles reg en netjies. Dit is soos “home away from home”. Soos die spreekwoord sê: “Doen so voort” Johan en…
Baie dankie vir julle gasvryheid – julle plekkies is absoluut pragtig, netjies en silwerskoon. Dis besonders goed ingerig, ‘n gesin met 4 kinders bly baie gerieflik – dis baie ruim…