Johan & Ronel Krynauw

Baie dankie dat ons kon deel hê in die stukkie paradys.  Dankie Dirk dat ons in Danie (Australië) se plek kon ingaan.  Die Reunie naweek sal vir altyd in ons harte bly.  Jul plekkie is pragtig!!

Baie dankie

Johan & Ronel Krynauw

Pretoria