Nelia L (Travelground / Lekkeslaap)

Personeel was baie vriendelik en gaaf, en die plekkie was baie skoon, sal dit vir enigeen aanbeveel!  Waarde vir jou geld.  Die kinders het baie lekker op die groot grasperk gespeel en die plekkie is verskriklik netjies en skoon.  Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Nelia L