Louise B (Travelground / Lekkeslaap)
Rus vir jou siel: Pragtige, netjiese en veilige verblyf. Louise B
Rus vir jou siel: Pragtige, netjiese en veilige verblyf. Louise B
Stunning: We really enjoyed our stay. Lee-Anne D
Uitstekend! Die ligging is ideaal, die huisie was skoon en keurig gemeubileer met alles wat jy nodig het. Die aircon was ‘n bonus! Sal beslis weer daar oornag en kan…
Baie dankie dit was heerlik, so ontspanne, kan ‘n olifant ry en ‘n krokodil borsvoed!! Sal verseker weer kom. Alles skoon en netjies. L op Boshof Vrystaat
Dear Mam We dearly enjoyed our warm welcomed stay. The outside view is nice and good for relaxation. The house is five star standard and modern style very nice. We…
Heerlik! Ontvangs en diens was uitstekend Martie V
Antoinette, Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid! Dis ‘n pragtige plekkie en ons het lekker gebly! Mooi wense Tinus en Christa Ferreira Ficksburg
Antoinette, baie dankie vir die lekker en skoon verblyf. Ons het dit baie geniet. As ons weer in Douglas kom gaan ons verseker weer by jou oorbly. Ons sal dit…
Antoinette Baie dankie vir alles. Ons het dit so baie geniet hier by julle. Die plekkie is asemrowend. Baie dankie Jacky en al die strooimeisies xxx
Antoinette Dit was so lekker om in so ‘n skoon & netjiese plek te bly. Dit was een nag, maar amper soos ‘n week vakansie gevoel. Ek sal definitief julle…