Die Botha’s
Dankie was baie lekker, mooi, skoon en vriendelik! Sal verseker weer hier kom bly……. Die Botha’s Blouputs xxx
Dankie was baie lekker, mooi, skoon en vriendelik! Sal verseker weer hier kom bly……. Die Botha’s Blouputs xxx
“What a pleasure to have discovered your special reserve. Please pass on our thanks once again to Nicolas, Geraldine and all the other friendly members of staff.”
"We had a wonderful stay at Riviera@Vaal, in spite of snow and rain. I wish to compliment you on your staff. They are amazing - from cleaners, barmen to receptionist…
"Baie dankie vir 'n absolute fantastiese naweek! Ons wou glad nie huis toe gaan gister nie envolgende keer (daar sal DEFNITIEF 'n volgende keer wees) sal ons beslislanger bly. Die…
"Ek wil graag baie dankie sê vir laasweek se lekker verblyf op Riviera@Vaal. Die BP groep het deurentyd gepraat van die rustige atmosfeer, gehalte kos en wyn (ook veld middagetes)…