Wat ‘n verrassing was dit nie om so ‘n pragtige juweel hier op die rivier oewer te kry nie. Nadat ons na ‘n paar ander plekke gaan kyk het. Die vriendelike Ontvangs en die pragtige, skoon en netjiese eenhede. Julle het ‘n pragtige plek en hoop julle gaan nog baie vreugde hier uit put.
Dankie
Danie en Wilna Smit
Paarl
