Fantastiese geriewe met die ekstra myl: Ons was vriendelik ontvang en het gevra vir mooi braaipakkies en hout. Al die kos was van goeie gehalte, die geriewe was silwerskoon. Baie dankie Riviera@Vaal
Willem J
Baie oulike, ruim, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly.
Karin F
