Ben & Mariann Wicks
Baie dankie vir die vriendelikheid en die lekker verblyf. Dit is voorwaar ‘n oulike plekkie! Baie smaakvol en gerieflik. Ons het dit baie geniet. Groete Ben & Mariann Wicks Pretoria
Baie dankie vir die vriendelikheid en die lekker verblyf. Dit is voorwaar ‘n oulike plekkie! Baie smaakvol en gerieflik. Ons het dit baie geniet. Groete Ben & Mariann Wicks Pretoria
Antoinette, Weereens baie dankie vir die heerlike verblyf. Soos altyd alles reg en netjies. Dit is soos “home away from home”. Soos die spreekwoord sê: “Doen so voort” Johan en…
Baie dankie vir julle gasvryheid – julle plekkies is absoluut pragtig, netjies en silwerskoon. Dis besonders goed ingerig, ‘n gesin met 4 kinders bly baie gerieflik – dis baie ruim…
Dankie was baie lekker, mooi, skoon en vriendelik! Sal verseker weer hier kom bly……. Die Botha’s Blouputs xxx
Douglas is a serene town, situated in the Northern Cape, South Africa, about 120 km Southwest of Kimberley, the city of diamonds.
Riviera@Vaal sits at the heart of Douglas, on the riverbank of the Vaal.