Willem J (Travelground / Lekkeslaap)
Fantastiese geriewe met die ekstra myl: Ons was vriendelik ontvang en het gevra vir mooi braaipakkies en hout. Al die kos was van goeie gehalte, die geriewe was silwerskoon. Baie…
Fantastiese geriewe met die ekstra myl: Ons was vriendelik ontvang en het gevra vir mooi braaipakkies en hout. Al die kos was van goeie gehalte, die geriewe was silwerskoon. Baie…
Baie dankie, die plek is pragtig! So lekker gerus en dit werklik geniet! Dankie vir al die moeite om die plekkie so netjies en mooi te hou dat ons dit…
Baie lekker gebly dankie. Baie mooi plekkie wat julle hier het. Marius & Jeanne van Tonder Stilbaai Weskaap
Rus vir jou siel: Pragtige, netjiese en veilige verblyf. Louise B
Stunning: We really enjoyed our stay. Lee-Anne D
Uitstekend! Die ligging is ideaal, die huisie was skoon en keurig gemeubileer met alles wat jy nodig het. Die aircon was ‘n bonus! Sal beslis weer daar oornag en kan…
Baie dankie dit was heerlik, so ontspanne, kan ‘n olifant ry en ‘n krokodil borsvoed!! Sal verseker weer kom. Alles skoon en netjies. L op Boshof Vrystaat
Dear Mam We dearly enjoyed our warm welcomed stay. The outside view is nice and good for relaxation. The house is five star standard and modern style very nice. We…
Heerlik! Ontvangs en diens was uitstekend Martie V
Antoinette, Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid! Dis ‘n pragtige plekkie en ons het lekker gebly! Mooi wense Tinus en Christa Ferreira Ficksburg